Censored: 0
 Archived: 1,646
 Total: 1,902
 Views: 4,682
 Subscribers: 255
 YouTube Channel
 SocialBlade Stats

 Created: Aug 27, 2020
 (Added Sep 29, 2020)

Nuuspod

Nuuspod is 'n podcast vir nuus en aktualiteit in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, wat voorheen Monitor en Spektrum asook Kommentaar op RSG by die SABC aangebied het. Izak is ook die skrywer van twee boeke: Boereverneukers en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand wat deur Penguin gepubliseer is. Hy skryf ook meningsartikels vir Rapport en ander publikasies. Van sy gedigte is op Litnet en in Nuwe Stemme 5 (NB Uitgewers) gepubliseer. Hy is ook die aanbieder van die televisiereeks Boereverneukers op Via.